Video

Voorskou: 16 – 20 November 2020 – Suidooster | kykNET

Voorskou: 16 – 20 November 2020 – Suidooster   | kykNET
Is dit hierdie week neusie verby met Farah en AB se huwelik? Skakel weeksaande om 18:30 in om uit te vind... --- DStv Catchup: Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - Volg kykNET op Twitter: Like kykNET op Facebook: Besoek kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!