Video

"Pyn Is Tydelik" deur Rotas the Rapper – Maak My Famous 2 | kykNET

Rodney, of Rotas the Rapper, het ons vereer met 'n 'surprise' optrede as een van die gaskunstenaars tydens die finaal van Maak My Famous. --- DStv Catchup: Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - Volg kykNET op Twitter: Like kykNET op Facebook: Besoek kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!